Toe ons in Taiwan was, op 12 jaar oud, het ek my eerste kat gekry.Hy was baie klein, die kleinste van die werpsel. Ek het hom eers afgewaterde melk met 'n popbottel gevoer. Toe hy sterker word, het ek hom katkos gevoer. Ek het vir hom 'n kombersie en kat sand gekoop. Die naam wat ek hom gegee het was, Kit Kat, dieselfde as die sjokolade. Hy was bruin met swart strepe, soos 'n "tabby" kat.
Ek was baie bly oor my nuwe katjie. Hy was klein en te oulik. Van daardie dag af was ek mal oor katte. Ek het 'n boek by die boekwinkel gekoop, wat my alle inligting gegee het hoe om 'n kat te versorg. Dit het ook inligting gegee oor verskillende siektes wat katte gewoonlik kry en die simptome om die siektes te diagnoseer.
Kit Kat was die begin van baie katte. Op hierdie oomblik het ek twee katte, 'n mannetjie kat, Fluffy en 'n wyfie kat, Sheila. Hulle het elkeen hulle eie persoonlikheid en hulle gee my baie plesier, alhoewel my klere altyd vol kat hare is.
My name is Shanlan Wyngaard. I am 22 years old. I was very scared of cats when I was a child, because we always had dogs, birds and rabbits. I thought they would bite or scratch me.
When I was 12 years old we went to Taiwan and I got my first cat. He was very small, the smallest of the litter. I fed him diluted milk with a baby bottle. When he got stronger I gave him cat food. I bought him a blanket and cat litter. I named him Kit Kat, after the chocolate. He was brown with black stripes, like a tabby cat.
I was very happy to finally have a cat. Currently I have two cats, a male cat, Fluffy and a female cat, Sheila. They each have unique personalities and they make me happy, even though my clothes are always full of cat hairs.
Kit Kat.
Written by Shanlan Wyngaard
